Gysie header
Gysie

Gysie

@has-been

Ninapark, Pretoria
5 Posts
2 Media
5 Likes
5 Favorites

Subscription

Free

About

Ek hou van die buitelewe en die natuur. Het geen ouers, kinders of dames in my lewe nie en is dus redelik gereeld alleen rn eensaam. Ek drink en rook nie en hou gladnie van klubs met harde geraas nie. Was 'n Springbok skut en het my lewe verby geskiet, tot 2 November 2019. My trek was gelaai op 'n sleepwa oppad van Klerksdorp na Pretoria. Nog in Klerksdorp, het die aste van die sleepwa afgebreek en die sleepwa gerol. Toe ek daar aankom en die skade sien het ek dit heeltemal verloor.

In Desember het ek by vriende wat by Harties gekamp het gaan kuier en toe Chris(toe nog tussesn 2 en 3) uitbundig lag het ek besluit ek gaan my lewe verander en meer tyd en aandag gee aan dit wat vir my lekker is saammet die wat vir my waarde het.

Dit was die einde van sportskiet en die begin van meer gereeld uitgaan en tyd saammet my vriende spandeer.
Sponsored
Tap for sound

More like this

Picked from creators with similar content and pricing.

Next profile Brantley πŸ’‹ Back to explore
Visit on OnlyFans